
Barrydale wijnkelder
"Beste Wyn- en brandewynvriende"
KoRoVa is ’n droom en ’n realiteit wat gedryf word deur Koen en Lore se passie vir wyn en die ervaring daar rondom.
Hulle droom is om praktiese wynmaakervaring te same met die produkervaring oor te dra aan die Belge, duisende kilometers van Suid Afrika, sodat dit vir ’n ieder en elk ook ’n realiteit en ’n ervaring kan wees.
Wyn is hul lewe en mag dit altyd so wees."
Riaan Marais
Bon Courage Wine Estate
"Our Belgium distributor KoRoVa is a far from a supermarket as you can come. dedicated husband and wife team - Koen and Lore Roose - focus on the excusive end of the market with great enthusiasm, skill and attention to detail. To buy wine from KoRoVa is like buying from the wine-maker himself".
Göran Morander
L’Avenir Wine Estate
"Die toegewydenheid van Kaapse Wijnen Korova teenoor Suid-Afrikaanse wyne word bewys deur die feit dat hulle net eksklusief Kaapse wyne invoer enversprei. Gereëlde besoeke deur Koen en Lore Roose na die wynland stel hulle in staat om tred te hou met die nuutste ontwikkelinge en om persoonlik die keurwyne wat hulle aan die hotel- en retaurantbedryf verskaf, uit te soek"
Marc Wiehe
KOROVA - "Die uitstaande seleksie van top wyne verkrygbaar vanaf Korova getuig van die passievolle en toegewyde man aan die stuur van sake - Koen Roose. Meer kennis oor die verbouing en maak van; asook die liefde vir Suid-Afrikaanse wyne sal nêrens elders in België gevind word nie!"
Francois Naude (Wynmaker, l’Avenir Estate)
Iona Wines "Elgin"
"Enthusiasm, a passion for wine,an excellent knowledge of how wine is made
and the understanding of quality is my impression of this committed husband and wife team."
Andrew Gunn
Remhoogte Wine Estate
Korova is a young, dynamic wine company.
Koen and Lore are well acquainted with the South African Wine
Industry and are therefore well experienced to comment and advise on our wines. We always enjoy having Koen and Lore visit us on Remhoogte, their enthusiastic and positive approach to wine have resulted in us becoming good ends.

